JC Cordier van Rooiskool het tydens die SA Wiskunde Olimpiade ‘n plek onder die Top 100 in die land behaal wat deurgedring het na die 3de rondte van die olimpiade.

FOTO BO:

JC Cordier en mev. Marchien Otto (Wiskunde onderwyseres)