Baie geluk aan Hanno van der Merwe, in Graad 5 aan Jordania Primêre skool,  wat ‘n 3de plek by die Vrystaat rondte van die WOW Spelfees kompetisie behaal het en ‘n bronsmedalje ontvang het.

Hiermee kwalifiseer hy ook om die Vrystaat by die Landsfinaal in Stellenbosch op 22 Oktober te gaan verteenwoordig.

Op die foto bo:  Hanno van der Merwe