Driaan-Lou Kemp van JF het as Vrystaat verteenwoordiger aan die “South Africa Youth Watercompetition” deelgeneem teen die wenspanne van 8 ander provinsies. Hy het as wenner uit die stryd getree.  Hy gaan eersdaags aan die Internasionale Waterkompetisie in Swede deelneem teen die wenners van 32 ander lande.