Anica Ueckerman van die Primêre Skool Jacobsdal het ‘n Eerste Plek verower in die Kumon Wiskunde Kompetisie (Graad 5), Sub Sahara.

Baie geluk, ons is trots op jou!!