NINE BALL SA’S ( POOL)

Baie geluk aan JC Yssel wat 2 de geëindig het tydens SA Junior Nine Ball Poolkompetisie.  Met die prestasie verwerf hy Proteakleure.

Hy verteenwoordig SA in die wêreldspele in China November-maand.