Johan Hattingh van Hoërskool De Aar is gekies vir die Griekwaland-Wes 0.19 Pukke rugbyspan.