Chene Strydom van HS Bultfontein is ingesluit in die 0/18 Thepa Trading netbalspan wat aan n toernooi die vakansie in Hennenman gaan deelneem.