Laneri, JC en Petrie het Bethlehem Voortrekker Hoërskool verteenwoordig by die Nicelodeon Wiskunde en Wetenskap quiz in Johannesburg.  Hulle was deel van die Semi-finale span Nasionaal en staan weereens eerste in die Vrystaat.

Voortrekker Trots

V/l: Laneri Pretorius, Petrie van Staden en JC Pretorius