Baie geluk aan die 12 Laerskool atlete wat tydens die Oos-Vrystaat Atletiekbyeenkoms op 25 Februarie, deurgedring het na die Vrystaat Kampioenskap op 11 Maart 2017.

Die volgende plekke is behaal tydens die Oos-Vrystaatbyeenkoms:

7 eerste plekke                                                 5 tweede plekke

3 derde plekke                                                  5 vierde plekke

Sterkte aan die atlete en hulle afrigters! 

voor vlnr:  Daon Muller, Clements van Tonder, Elsabé Claasen, Inge Mienie, Kayla de Waal, Colene Scheepers en Tiaan Hattingh.

agter vlnr:  Wilhelm de Jager, Harry Kymdell, Anke Bruwer, Mieke Roberts en Kani Moshe.