Baie geluk aan die volgende seuns van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem wat in die Griffons onder 12-spanne opgeneem is.

HJ Spalding (12B), Johan Whitehead (12A), Armand Lourens (12B) en Rudolph Coetzee (12B)