Laerskool Truida Kestell se “Sing Star of the month

Leonise Potgieter van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem ontvang ‘n sertifikaat vir die “Sing Star of the month”-kompetisie. Sy was die algehele wenner. Sy word beloon met ‘n “demo-CD” en sal gedurende September as gaskinstenaar van CMR-produksies optree. Truidjies is trots op haar pragtige prestasie.