Susan Bender (links) behaal sesde plek in die Vrystaat in die graad 5-afdeling van die ATKV-Redenaars. Jana Grobbelaar (regs) behaal derde plek in die graad 4-afdeling. Baie geluk aan hierdie dogters