Die graad 7 astronomie-span van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem behaal die eerste plek in die streeksuitdunne van die SAASTA astronomie vasvrae.

Foto: Raymond High, Dirk Bertram, Me Nellie De Jager, Xander van Staden, Janko Lubbinge