Primêre Skool Jordania in Bethlehem, se o/13A Krieketspan het aan die Graanveld Laerskool se kriekettoernooi deelgeneem en die toernooi gemaklik gewen. Hulle het teen Winterton skool in die finaal gespeel.

Voor: Ernst Mienie, Marcu Nel, Nico Jansen van Rensburg, Johan Coetzee, Stephan Geldenhuis.

Agter: Samkelo Lepotho, André du Preez, Boela Delport, Tylor Snyman, Tiaan Noudé, Izander Maree.

Mooi so, manne!