Laerskool Jordania van Bethlehem se o/13B Krieketspan het ook aan die Graanveld Laerskool se toernooi deelgeneem en hulle eindig vierde. Hulle verloor naelskraap teen Senekal.

Agter: Thuto Mosia, Janu Taljaard, JC Myburg, Duan Viviers, Charl Greylingh, Clayton Gouws.

Voor: Vuji Katsi, Tertius Loubser, Hendré Blignaut, Dian Strydom.