Veels geluk, Mnr. Kriel! Mnr. Kriel is behoorlik bederf van kop tot tone. Die leerderraad het gesorg vir die positiewe en opwindende atmosfeer in die saal. Mnr. Kriel het van elke klas ‘n spesiale selfgemaakte medalje ontvang. Mag die Here Mnr. Kriel nog baie lank vir ons spaar. Baie geluk met so ‘n spesiale dag.