Fichies se 0/13 Krieketspan het in Henneman tydens die Pro10 Krieket-toernooi puik gevaar.  Die Afrigters Mnr. Hennie Botha en Mnr. Casper Bouwer pronk met goeie resltate en uitstaande spelers.  Daar was 8 skole wat deelgeneem het, maar Fichies het eerste geeindig en spog met ‘n blink troffee wat Lourens van Niekerk (kaptein) ontvang het namens die span.  Hartlik geluk!