Ons is baie trots op Willie Pretorius en Jody Verwey wat beide

opgeneem is in die 0/13 A Grens Hokkie span.