Die volgende meisies is in die Noordstreek span opgeneem wat reeds aan die Grens proewe deelgeneem het.

FOTO:  Anzaan van der Walt, Glendi Vorster, Karoline Cloete, Nesandri van Geest, Latitha Ncipha en afwesig Joha Ludik