Karlien van Jaarsveld het Vrydag, 12 Augustus by Fichardtpark Primêre Skool kom  kuier.

FICHIES KARLIEN VAN JAARSVELD KOM KUIER

Sy het die Ek love die Vrystaat-fees kom bekendstel.