Karla v.d. Westhuizen van Welkom Volkskool is gekies vir die Landloop-Vrystaatspan wat op 12 September 2015 aan die SA-kampioenskappe te Middelburg gaan deelneem. Die Volkies is baie trots op haar.