Die Junior Debatspan van Hoërskool Reitz het deurgedring, na die landswye finaal van die ATKV-Debat gedurende Augustus.

FOTO BO:

Die spanlede is van links:  Cahrisla de Bruyn, Armand Fivaz en Luné Pretorius.