Baie geluk aan Juf. Trudé Carstens wat die afgelope naweek die 54km Mountain Challenge by Magaliesburg gewen het!  Juffrou, jy is ‘n ster!