Juané Loubser het eerste plek verwerf by die ATKV redenaars se semi-finaal in Bloemfontein. Sy gaan nou aan die finaal deelneem op 10 Augustus by Goudini Spa in die Kaap.