Jordania se eerste seunshokkispan het hulle A-liga gewen. Hulle het teen Harrisron skool van Harrismith gespeel en die wedstryd 2-0 gewen.