Jordania Rugby 

 

Drie van Jordania se seuns is in die Griffons o/13 Cravenweek Rugbyspan ingesluit. Dié seuns neem gedurende die komende Junie-vakansie aan hierdie toernooi deel in Mpumalanga.

 

Du Toit van Huyssteen, Phileo Lodewyk en Erik van Aswegen