Van 21 tot 24 Maart 2016 het Jordania vir die tweede agtereenvolgende jaar sy rugbyweek aangebied. Die besoekende skole was van Standerton, Lichtenburg, Vaalpark, Protearif en President Brand.

In die o/11 en o/13-afdelings het Lichtenburg eerste geëindig, Jordania tweede en Protearif derde.

Fotos van Jordania se o/11A en o/13A spanne.

o/11A (FOTO HEEL BO)

Agter: Samkelo Lepota, Ruben van Jaarveld, Gerard Stone, Christian van Niekerk, Gerard de Boer, David Terblance, Riaan Roos, Eathen Weatly, Johan Viljoen

Middel: Hein Smith, Willem Viljoen, Nico Janse van Rensburg, Janus Breytenbach, Jochanan Jonker, Ernst Mienie, Tertius Terblance, Alexander Maree, André Jonker

JORDANIA O13 RUGBYSPAN

o/13A (FOTO BO)

Agter: Louis Breytenbach, JC Myburgh, Tiaan Naudé, Ryan Clack, Duan Maritz, Wiaan Viljoen, Paul Stemmet, SG Delport, Lovell Loubser

Middel: Wian Maritz, Dawie Maree, Rowan Scholtz, Henco Coetzee, Hendru Grobbelaar, Ruan Zaaiman, Luan Bester

Voor: Alexis Jonker, Boela Delport, Izander Mare, Ben Labuschagne