By die Senekal Redenaarsfees is Ilne le Roux aangewys as beste aanbieder in haar groep en Ann-ne Venter is aangewys as beste taalgebruiker.