Die volgende seuns van Jordania is in die o/13 Oos-Vrystaat Rugbyspan ingesluit wat op 6 en 7 Mei aan die Griffons proewe gaan deelneem.

FOTO BO:

voor: Lovell Loubser o/13B, Ruan Zaaiman o/13B, Ben Labuschagne o/13A

agter: Paul Stemmet o/13A, Henco Coetzee o/13A, Duan Maritz o/13A, Luhan Bester o/13C, Alexis du Preez o/13B, Ryan Clack (afwesig) o/13C