Die o/10B netbalspan van Primêre Skool Jordania het hulle Thabo Mafutsanyana (Oos-Vrystaat) liga gewen.

Voor: Shanique Clarke, Laurette Cilliers, Alyssa Roux

Agter: Rejoice Mahlaba, Stephanie Strydom, Mariné Fourie Heel agter: Natasha Burger (afrigter)