Mnr Toppie Jonker van VKB oorhandig ‘n hempie aan Jordania se atletiekspan van 23 leerlinge wat aan die Vrystaat Altetiekbyeenkoms gaan deelneem.

FOTO BO:  Van links na regs:

Henco Coetzee, Lovelle Loubser, Toppie Jonker, Rozanne Smit, Christell Kotze