Baie geluk aan Ann-ne Venter wat vir die tweede jaar agtereenvolgens na die ATKV se redenaars finale rondte deurgedring het.  Dit is ‘n pragtige prestasie.  Ons hou styf duime vas vir die finale.