Boela Delport en Samkelo Lepotho van Laerskool Jordania ingesluit in die Vrystaat Krieketspan 

Boela Delport (o/13B) en Samkelo Lepotho (o/13A) Van Laerskool Jordania in Bethlehem, is in die Vrystaat Krieketspan ingesluit.

Hulle gaan gedurende die Desember vakansie aan toernooie in Pretoria en Oudtshoorn deelneem.

Jordania is baie trots op sy leerders.