Baie geluk aan ons o/13 krieketspelers wat die afgelope naweek op Harrismith aan ń ses-aan-ń-kant Toernooi gaan deelneem het. Hul was die algehele wenners toe hul in die finaal teen Vrede Laerskool gewen het.

Agter: Mnr. Hennie Ferreira, Jano Taljaard, Tuto Mosia, JC Myburg, mnr. PC Schutte.

Voor: Charl Greylingh, Duan Viviers, Dian Strydom