Die volgende seuns van Primêre Skool Jordania in Bethlehem is in die Noord-Vrystaat o/13B hokkiespan ingesluit.

Samkelo Lepotho, Gerard de Boer, Dawie Maree, Roelof Stander, Ruben Jacobs