Tydens Jordania se interne redenaarskompetisie, het die volgende Graad 1 tot 3 leerders as wenners in hulle onderskeie afdelings uigeblink.

FOTO BO:  Cara Cilliers – tweede, Ilne le Roux – eerste, Dirkie Willemse – derde