Jordania se eerste krieketspan wen die Graanveld krieket toernooi wat op 16 Oktober gehou is.

FOTO BO:

Agter: TD Botha, Erik van Aswegen, Phileo Lodewyk, Henré Geldenhuis

Middel: Lourens Janse van Rensburg, Niel Janse van Rensburg, DuToit van Huyssteen, Divan Claasen

Voor: Jan du Toit, Victor Nel, SG Delport, Rowan Scholtz