STOEI 

Luhan Potgieter (links) en Stephen Hiten (regs) het die afgelope vakansie aan die SA stoeikampioenskappe vir Kadette in Pretoria deelgeneem. Albei behaal 4de plek tydens die kampioenskappe.