NETBAL 

JF se eerste netbalspan het gedurende die vakansie die skool op provinsiale vlak verteenwoordig tydens die “Winter games” se Vrystaat Kampioenskappe in Kroonstad.

Voor v.l.n.r:  Annamé Fourie  (Lynx o/15) , Rochelle Pelser (Lynx o/19) , Lize-Mari de Wet Marli Kotzé (Lynx o/19 , Top 35 – speler) , Elizna Greeff.

Agter: v.l.n.r:  Elmeré van der Berg (Nasionale o/16 – span) , Me. Annelize Strauss (Afrigter) , Meghan Maasdorp (Lynx o/16) , Melandri Meyer, Mev. Marianna Wessels (Afrigter), Micaela Meyer (0/16 VS – span)