KARATE 

Tian Bester van JF het die Vrystaat veteenwoordig die afgelope vakansie by die Karate Suid-Afrika “Elite”- byeenkoms in Durban. Hy het in sy divisie seunskadet ‘n derde plek verower.Hy is nou derde op die SA ranglys in sy kadetdivisie.