VOORTREKKERS

Altesaam 10 JF-leerders het  Presidentsverkennerstoekennings verwerf tydens die onlangse Nasionale Voortrekkerkamp.

Voor  v.l.n.r:  Johan Koen ; Benita van der Merwe ; Mari-Louise Vermaak ; Fritz König en

Wouter Coetzee.

Agter  v.l.n.r:  Marisa Williams ; Franco Jacobs ; Walter Heymans en RW Hattingh.