Frans Marx  (links) en Etienne Beckmann (regs) van JF is in die Suid-Vrystaat Tweekampspan ingesluit wat onlangs,  tydens  die SA- Kampioenskappe in Stellenbosch,  baie goed presteer het.