NAUTILUS WISKUNDE OLIMPIADE   

Die volgende leerders van H/S JF het baie goed gedoen in die jaarlikse Nautilus wiskunde olimpiade wat in die Vrystaat en Noord-Kaap gehou is:

V.l.n.r:  Du Toit du Randt (Gr. 8; 12de plek)  ;  Arina van Zyl (Gr. 8 ; 2de plek) en  Hanjo du Randt (Gr. 10; 6de plek).