ATKV-REDENAARS

Benita van der Merwe van H/S JF (2014 se Nasionale redenaarskampioen) dring deur na die 2015-Landswye finaal op 21 Augustus 2015 by Goudini-spa.