RUGBY: VS ARENDE

Die volgende rugbyspelers van JF is ingesluit in die VS Arende-span:

Voor v.l.n.r:  Marinus Maloney en Herman Heymans

Agter v.l.n.r:  Barné Marais , Wilmer Coetzer , Tjaardt van der Walt en Charl Steyl.

Afwesig van foto:  Delano Williams

 

Jeandré van der Westhuizen is ingesluit in die Vrystaat Arende 15 tal –span