SA-SPELERS 

Twee leerders van JF is ingesluit in SA-spanne:

Jana Bester (links) verower ‘n 1ste plek in Swartbal Potspel in die dogters o/19 Bal kategorie en is dus die Dogters o/19 SA 9-Ball Kampioen. Sy is ook in die SA-span ingesluit wat aan die Wêreld Junior Kampioenskappe in Rusland gaan deelneem. Vir die derde agtereenvolgende jaar kwalifiseer sy ook vir Proteakleure.

Elmeré van der Berg (regs) word gekies vir die SA o/16 – Netbalspan.