FIETSRY       

Twee van JF se fietsryers het die Vrystaat by die Nasionale Jeug Fietsrybyeenkoms in Oudtshoorn verteenwoordig:

Links:  Simoné Färber  het 2de gekom in die Padwedren (o/17- Meisies) en 1ste in die

Criterium (0/17- Meisies). Tydens die VS Spur Skolebergfietskompetisie (“Youth Girls”)  kom sy 1ste .

Regs:  Cherese Bezuidenhoudt het 1ste in die Padwedren (Junior Meisies) en 1ste in die

Criterium (Junior Meisies). Tydens die VS Spur Skolebergfietskompetisie (Junior Meisies)  kom sy 1ste.