Die volgende atlete van JF is in die Vrystaat  Hoërskole Atletiekspan wat onlangs in Durban aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe deelgeneem het:

Voor v.l.n.r:  Renske du Plessis (Do 0/17 100m en 200m)  ;  Chandré Erasmus (Do 0/17 400m) ; Tharina van der Walt (Do 0/17 Diskus , Hamergooi, Gewigstoot) ; Annamé Fourie (Do 0/15 100m) ; Jardel Franca (S 0/17 400m)

Agter v.l.n.r:  Keenan Cloete (S 0/15 200m) ; Anja Kotzé (Do 0/19 100m) ;

Elmeré van den Berg (Do 0/17 Driesprong) ; Carien Sander (Do 0/19 400m en 200m) ; Juan-Jacques Fourie (S 0/19 Diskus).

Afwesig van foto:  Bronwyn Leonard  (Do 0/19 Diskus) en Juandré Pienaar (S 0/15 Hoogspring)