Die volgende leerders van Jim Fouché Hoërskool het hulle Voortrekkereksamens gedurende die vakansie geslaag en spog nou as Presidentsverkenners:

FOTO BO:

Voor v.l.n.r:  Bianca Welthagen , Janke Hurter , Ané Bekker , Nadia Janse van Rensburg

Agter v.l.n.r:  Hein Koen , Theana Jacobs , Pieter Niemand, Erik van der Merwe