NOODHULP

Arij van Vliet van ER24 het sertifikate aan JF se noodhulpspan oorhandig vir ‘n kursus wat hulle gedurende die wintervakansie deurloop en geslaag het.  Die kursus is geborg deur Perfect Panel Beaters.

V.l.n.r:  Jaydee Beeslaar ; Melissa Opperman ; Annerie Swanepoel ; van Vliet  en noodhulpafrigters ; Raymond Prinsloo ; Duncan Swart en Jaco Thuynsma.